Mon, Feb 07
|Zoom link will be provided
Luister Met Jou Hart
Dink net wat sal gebeur as jy beter kan "hoor" - as jy kan leer om met begrip, van hart tot hart, te luister. 4 weke kursus vir R550 Elke Maandagaand van 7 Feb - 28 Feb.

Time & Location
Feb 07, 2022, 7:00 PM – 8:30 PM GMT+2
Zoom link will be provided
About the event
Dink net wat sal gebeur as jy beter kan "hoor" - as jy kan leer om met begrip, van hart tot hart, te luister. As jy kan groei in jou verstaan van jouself en ander. Hoeveel beter sal dit nie wees as ons almal kan leer om brûe tussen mense te bou nie? Hoeveel sal dit nie bydra tot 'n samelewing waar mense met deernis en omgee lewe nie? Hierdie vier weke kursus kan jou eerste tree wees op so 'n pad, na so 'n wêreld. Kom word deel van 'n groter beweging en beleef eerstehands.die salige gevoel van "om gehoor te word" en om werklik na 'n ander te kan luister.
4 weke kursus, elke Maandagaand:
7 Feb
14 Feb
21 Feb
28 Feb
Maak asb jou betaaling hier om die registrasie te voltooi: