top of page
Sat, Mar 18
|NGK Simonstown
Deernisvolle Kommunikasie - Simonstad
R200 p/persoon Sluit alle materiaal, verversings en ligte middagete in Betaal hier: https://pay.yoco.com/integer-network of betaal op die dag
Registration is closed
See other events

Time & Location
Mar 18, 9:00 AM – 4:00 PM GMT+2
NGK Simonstown, Kerk St, Simon's Town, Cape Town, 7975, South Africa
Guests
About the event
In die werkswinkel leer jy vaardighedeÂ
- om jouself te anker in enige gegewe situasie
- om bewus te wees van wat in jou en in ander gebeur in ‘n konflik situasie
- om met empatie te luister
- om die taal te vind om uitdrukking te gee aan dit wat in jou lewe
- om deernis aan jouself en ander te betoon in moeilike gesprekke.
Betaal hier: https://pay.yoco.com/integer-network
of betaal op die dag
bottom of page